Skip to product information
Geniet 'n vyf minute storie elke dag van die week met hierdie opwindende versameling wat spesiaal vir 2 jariges geskryf is. Ontmoet vir Bennie wat badtyd haat, Leila wat alls in die natuur wil help en vele meer interessante karakters. Met 7 prettige stories sal kinders graag hierdie stories oor en oor wil hoor.