Sound Book - Mooi Meermin

Phambili

R 149.00 

Verken die seebodem saam met Ella die meermin terwyl sy die perfekte geskenk vir haar beste vriendin soek. Met 'n prettige klankknoppie wat kinders graag sal wil druk, is hierdie boek perfek vir 'n lawaaierige storietyd.