5 Minute Verhale - Ponie Stories

5 Minute Verhale - Ponie Stories
5 Minute Verhale - Ponie Stories

Phambili

R 149.00 
SKU: 9781920679910

Sluit aan by 'n klomp beminlike ponies in hierdie fantastiese 5 minute verhale.

Daar is 'n vulletjie desperaat opsoek na avontuur, 'n dapper held wat die situasie red, 'n ponie wat skrikkerig is vir alles en soveel meer.

Met genotvollestories en bekoorlike illustrasies is hierdie boekie die perfekte versameling vir storietyd.