Stories vir Seuns

Brown

R 170.00 

OUT OF STOCK . Please Enquire with us through our "Contact Us" form or on (082) 324-5070 for when this product will be available again.

Hierdie heerlike versameling kleurvolle, geillustreerde, oorspronklike stories sal seuns van alle ouderdomme se verbeelding aangryp.

Daar is stories oor robotte, trokke, towenaars, brandweerwaens, drake en vele meer.

Dis 'n pragtige geskenk waarna seuns keer op op keer sal wil terugkeer!