Sound Book - Gelukkige Olifant

My Mom And Me

R 149.00 

Trompetter! Trompetter!

Olifant is mal daaroor om sy ore te swaai, in die water rond te plas en sy oerwoudvriende te laat lag. Met 'n prettige klankknoppie wat kinders graag sal wil druk, is hierdie boek perfek vir 'n lawaaierige storietyd.