My Skatkis Vol - Slaaptyd Stories

Phambili

R 160.00 

OUT OF STOCK . Please Enquire with us through our "Contact Us" form or on (082) 324-5070 for when this product will be available again.

Geniet hierdie oulike troetelstories uit hierdie skatkis vol slaaptydstories. Kinders sal verlief raak op die skattige karakters en hulle briljante avonture.

Hierdie versameling pragtig geillustreerde stories deur James Newman Gray is ideaal vir lees, selflees en voorlees voor slaaptyd.