My Skatkis - Stories vir Seuns

Igloo Books

R 160.00 

OUT OF STOCK . Please Enquire with us through our "Contact Us" form or on (082) 324-5070 for when this product will be available again.

Betree 'n wereld vol opwinding in hierdie fantastiese versameling stories vir seuns. Daar is drie-en-twintig wonderlike verhale spesiaal vir suens uitgesoek. Dit bevat klassieke stories soos 'Die Gestewelde Kat" en "Pinocchio" sowel as nuwe betowerende en avontuurlike stories.

Met al die pragtige illustrasies en verhale vol spole, drake, seerowers en vele meer, sal seuns alte graag in die pret wil deel.