My Skatkis - Stories vir Meisies

Phambili

R 160.00 

OUT OF STOCK . Please Enquire with us through our "Contact Us" form or on (082) 324-5070 for when this product will be available again.

Kom deel in die pret met hierdie opwindende versameling oorspronklike stories vir meisies. Elke magiese verhaal bevat die briljante avonture van onvergeetlike karakters soos meerminne, feetjies, prinsesse en vele meer.

Met drie-en-twintig pragtig geillustreerde verhale sal meisies van alle ouderdomme alter graag hierdie bekoorlike skatkis wil besit.