My Eerste Bybelstories

Phambili

R 170.00 

OUT OF STOCK . Please Enquire with us through our "Contact Us" form or on (082) 324-5070 for when this product will be available again.

Kinders sal versot wees op die Bybelstories in hierdie geliefde versameling vir jong lesers. Hierdie tydlose stories word getrou oorvertel en kleurvol en prettig geillustreer. 

My Eerste Bybelstories kan saam deur volwassenes en kinders gelees word. Dit is ideaal vir beginnerlesers.