Lekker Leer - My eerste somme

Autumn Publishing

R 45.00 

OUT OF STOCK . Please Enquire with us through our "Contact Us" form or on (082) 324-5070 for when this product will be available again.

4 - 7 Jaar

'n Waardevolle hulp vir ouers en versorgers wat hul kleinspan 'n hupstootjie wil gee in hul voorbereiding vir die skool. Hierdie vindingryke Lekker Leer reeks moedig selfvertroue aan en verstewig begrippe van sleutelvaardighede voordat jou kind die "groot" skool aandurf.

  • Ondersteun aanvangsleer van syferkennis en geletterdheid.
  • Duidelike doelwitte koppel aktiwiteite in die voorskoolse fase met leerpret by die huis.
  • Vir elke bladsy is daar 'n pretplakker as beloning.
  • Plakkers word ook geintegreer om begrip te bevorder.
  • Die verbeeldingryke prentjies en eenvoudige ontwerp maak leer groot pret.