Kleuter se eerste - Rympies en Liedjies (Volume 1)

Phambili

R 90.00 

OUT OF STOCK . Please Enquire with us through our "Contact Us" form or on (082) 324-5070 for when this product will be available again.

Hierdie Nuttige eerste boekie moedig kleuters aan om te praat, te konsentreer en nuwe woorde te leer. Met die speelsheid van woorde, ritme en klanke kan ouers en kleingoed dit saam geniet. 

Die boekie het 'n sagte skoonvee omslag, stewige bladsye en prettige kleurprente.