Kleuter se eerste - Rympies en Liedjies Volume 2

Phambili

R 90.00 

Na Volume 1 se groot sukses gee Rympies en Liedjies Volume 2 jou kleuter nog 'n handjievol pret met woorde. Hierdie boekie moedig kleuters aan oom te praat, te konsentreer en nuwe woorde te leer. Met die speelsheid van woorde, ritme en klanke kan ouers en kleingoed dit saam geniet. Die boekie het 'n sagte skoonvee omslag, stewige bladsye en prettige kleurprente.