Kleuter Se Eerste Bybel

Phambili
R 149.00
Hierdie stewige kartonboekie is 'n uitstekende inleiding tot die Bybel vir baba's en kleuters.
Bekende Bybelverhale is met sorg uitgekies en geillustreer om God se boodskap met kleintjes te deel.