Skip to product information

Ontmoet al die dapper ridders wat die kasteel verdedig in hierdie fantastiese 5 minute stories. Daar is ergernis by die toernooi, 'n reusramp, 'n verjaarsdagverrassing en vele meer in hierdie versameling van 5 verhale. Met onvergeetlike ridders asook 'n eienaardige towenaar, waaghalsige drake en meer kan jy nie uitmis op die Middeleeuse pret nie.