Skip to product information

Kleuter se eerste - Rympies en Liedjies Volume 1

R 120.00 
Sorry, this item is out of stock

There are 0 units left in stock.

Hierdie nuttige eerste boekie moedig babas en kleuters aan om te praat, te konsentreer en nuwe woorde te leer.Met die speelsheid van woorde, ritme en klanke kan ouers en kleingoed dit saam geniet. Die boekie het “n sagte skoonvee omslag, stewige bladsye en prettige kleurprente.