Skip to product information

CD Boek - Vrolike Liedjies VOL 1

R 149.00 

There are 4 units left in stock.

‘n Skatkis van Afrikaanse volksmusiek. Al die ou bekendes is hier, van “Bobbejaan klim die berg” tot “So ry die trein”, “Vader Jakob”, “Suikerbossie” en “Vat jou goed en trek, Ferreira”. Wat ’n pragtige geskenk vir enigeen wat lief is vir ons taal en ons herkoms! Dit is kosbare herinneringe wat ons nou met ons kinders kan deel.

Die 21 liedjies op die CD word fraai gesing deur jong en ouer leerlinge van ‘n bekende musiekskool onder leiding van Delycia van der Merwe.