Skip to product information

Stories vir 3 jariges

R 149.00 

There are 3 units left in stock.

Dis storietyd! Hierdie oulike stories is spesiaal vir driejariges geskryf. Ontmoet die maats by die kleuterskool en ontdek nuwe avonture in die ruinte. Kyk wie leer vir Bella hoe om te ballet. Die boek bevat 5 oorspronklike stories om saam met jou kind te lees en te geniet.